,,Groot manne" in die geskiendenis
[摘要] In Oktobermaand van elke jaar begin die geskiedenis op ’n heel besondere wyse tot ons volk spreek. In hierdie maand en in Desember vier ons twee van ons belangrikste volksfeeste, Krugerdag of Heldedag (soossommige verkies om dit te noem) en Dingaansdag of Geloftedag (soos ditin verskillende kringe genoem word).
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]