Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Suid-Afrika
[摘要] Die Universiteit van Suid-Afrika rig hom hoofsaaklik tot die eksterne student. Onder die geledere is daar 'n aansienlike aantal volwasse persone wat vanweë werksverpligtinge of ander omstandighede nie in staat is om voltyds of deeltyds aan 'n residensiële universiteit te studeer nie. Daar is ook diegene wat 'n studie van die bedryfsielkunde wil aanpak of voortsit.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]