Treatment of burns in a general hospital
[摘要] ‘n Beskrywing van ’n behandelingstegniek vir pasiente wat met brandwonde in ’n algemene hospitaal opgeneem word. Die tegniek is ontwikkel terwyl die skryfster Eerste terapeut in bevel van die Fisioterapie Afdeling van die GA Ramkuwa Hospitaal naby Pretoria, was. Nagenoeg ‘n 1000 pasiente is oor ’n tydperk van 12 maande in die chirugiese sale opgeneem. Twee gewone 40-bed sale is afgesonder vir kinders en volwasse mans, terwyl die vroue in ‘n “gemengde” chirurgiese saal behandel is. Die sukses van ’n streng en eenvoudig toe behandelingsmetode, met vroee eksisie van nekrotiese weefsel en veloorplanting, streng beheer van beta-hemoliktiese streptokok en pseudomonas infeksie; spanwerk tussen alle personeel word bespreek, asook die probleme wat ondervind is, word bespreek.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]