已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
The role of physical education and sport in a cerebral palsy school and the interaction of therapists and physical educationists
[摘要] Die junksies van terapeute en liggaamlike opvoedkundiges in skole vir serebraalverlamdes word omskryf.  Samewerking tussen terapeute en liggaamlike opvoedkundiges in die seleksie van sportaktiwiteite en posisionering van elke serebraalverlamde kind word beklemtoon. Die adolessente en volwasse serebraalverlamde het die reg om te besluit aan watter aktiwiteite hy wil deelneem, maar moet op die nadelige gevolge en fisiese agteruitgang wat verkeerde aktiwiteite tot gevolg mag gewys word. Die voor- en nadele van verskeie sportaktiwiteite word bespreek.
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文