已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
In Memoriam - Dr J.P. Duvenage
[摘要] By ’n geleentheid soos hierdie is die versoeking nogal sterkom retrospektief te w erk te gaan en 'n poging aan te wendom die verlede soos dit in eie persoon belewe is, die revuete laat passeer. Dit is miskien nie m eer as natuurlik nie dat’n mens dan m eer geneig voel om op die afgelegde weg terugte kyk as om jou aan koersaanwysing vir die toekoms te waag.Vir die m eeste van u, geagte oudstudente, is w at verby isnie van soveel belang as wat die hede aanbied of die toekomsin sy skoot het nie. My taak nader sy einde, u w erk lê hopeliknog vir die grootste gedeelte voor u. Wei is dit ’n troosrykegedagte w at u my sal vergun om te koester, dat die band watdaar tussen u en my gelê is, ook in vakkundige opsig nie finaaldeurgesny is toe die dae van regstreekse, persoonlike kontakverby was nie. Die onderwyser is nou m aar eenmaal so onbe-skeie om in die loopbaan en prestasies van sy leerling tot 'nm ate ’n verlengstuk van sy eie werk te sien.
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文