In Memoriam- D.J Van Rooy
[摘要] Dit was die voorreg van die Redaksie om by tweevorige geleenthede ’n waarderingsgedagte oor prof. D. J. vanRooy uit te spreek. M aar toe was hy nog by ons, hoewel hysekere gevorderde stadia bereik het. Dit is m et ’n gevoel vansm art dat hierdie derde skrywe geskied. Volgens ons bereke-ning was daar nog soveel vir horn om te verrig. In die raads-plan van God is sy aardse taak afgehandel.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]