Swaziland staatkundige, administrate ewe en politieke aspekte
[摘要] Deur na Swaziland te verwys as ’n protektoraat, is diestatus van die gebied nog geensins bo enige twyfel gestel nie.Die woorde van president Kruger aan die Britse Hoë Kom-missaris, nl. „Oembandien (Mbandzeni) weet en begrijpt vol-strekt niet wat een Protectoraat beteken”,1) het in die gevalvan Swaziland ’n veel groter draagwydte. Ook uit ander uit-sprake blyk dit dat Swaziland se posisie, hoofsaaklik t.g.v.die voortdurende bemoeienis van Groot-Brittanje in die poli-tiek van die Z.A.R., selde duidelik was. So beweer die BritseMinister van Kolonies, lord Ripon, in 1892 dat indien dieKonvensie van 1890 sou ophou om van krag te wees en dieLondense Konvensie weer in werking sou tree, die wonderliketoedrag van sake sou ontstaan dat die Z.A.R. ten gevolge vankonsessies die mag sou hê om belastings te hef en te insonder enige bestuursregte. Groot-Brittanje sou bestuursregtehê (hy verduidelik nie op grond waarvan nie — skr.) sondermag om belastings te hef.2) Twee jaar later verklaar sirHenry Loch: Britse proteksie van Swaziland is nie alleen werk-lik onmoontlik nie, maar is polities en ekonomies onwenslik.3)
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]