Die chemiese bedryf en standaardisasie*
[摘要] Dit is inderdaad reeds ou nuus dat u 'n Departement vanIndustriële Chemie gestig het. Dit was egter ’n stap vansoveel fundamentele betekenis vir die nywerheidstoekoms vanons land dat u my dit moet vergun om weer eens daarna teverwys en u nie alleen van harte geluk te wens met hierdiestap nie, m aar ook die opregte wens uit te spreek dat hierdieDepartement baie sterk sal ontwikkel en ’n groot en positiewebydrae sal lewer tot die opleiding veral van bedryfsleiers,m aar ook van navorsingsleiers vir die chemiese bedryf.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]