Die welt ist unsre woiinung nicht! Nuanses van ’n paar vertalings
[摘要] In die Totiusjaar het die woordc Die wêreld is ons woning nie ’nrefrein geword, soos dit as kernsin in sy poësie ook op die gra-niettablet by Jo Roos se beeld van Totius, wat in Potchefstroomopgerig is, verewig is. Telkens wannecr daar oor Totius gepraatword, klink dit ook op; dit is byna asof ’n mens dit moet vasgrypen in die hart bêre om iets van die grootsheid van die eenvoudvan die digter en mens Totius te kan vashou. Daarom is dit ’nware vreugde om te ontdek dat Totius ook Duits ‘praat’ in dievertalings wat daar van enkele van sy gedigte bestaan. Daarinword die refrein ’n vreugdewoord: ,,Die Welt ist unsre Wohnungnicht!”. Helmut Erbe het reeds in 1959 ’n groep Afrikaanse ge digte in Duits vertaal en daarmee Afrikaans as taal van die poësievir ’n groter leserskring toeganklik gemaak1).
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]