Hervorming van die Suid-Afrikaanse huweliksgoederereg*
[摘要] Dit word vandag allcrwec aanvaar dat die lyd aangebreek hel vir’n indringende ondorsoek na en ingrypende hervorming van dieSuid-Afrikaanse huweliksgoederereg. Die grondslag vir hierdiehervormingsgedagte 16 opgesluit in die byna skouspelagtige omwenteling in die posisie van die vrou oor die afgelope aantal dekades. Die belangrikste faktor in hierdie „emansipasieproses” wasongetwyfeld die geweldige ekonomiese en tegnologiese vooruitgang wat die twintigste eeu kenmerk. R. Leo van den Heever, in’n insiggewende voordrag voor die Suid-Afrikaanse Regskonferen-sie gehou te Kaapstad in April 1975, het die situasie soos volgsaamgevat.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]