已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Sosiale geskiedskrywing
[摘要] Die studieveld van die Geskiedeniswetenskap is so ontsaglik uitgestrek en die probleme wat opduik van so verskillende aard dat dit geen wonder is dat die doelwit van die navorsing van tyd tot tyd verskuif nie. Met die groot ontwikkeling van die Wetenskap gedurende die eerste helfte van die 19e eeu is die aksent hoofsaaklik op die politieke aspekvan die menslike ontwikkeling geplaas.
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文