Die Christelike Roeping van die Afrikaner in Afrika.*
[摘要] Ons het in hierdie lesing te doen met ’n magtige onderwerp, en indie tyd tot ons beskikking sal ons dit maar heel liggies kan aanraak. Dit sal ook al genoeg wees as ons onder die indruk kom van die reusagtigheidvan die vraagstukke wat hierdie reusagtige kontinent stel. Dr. G.Moerdijk het verklaar: „mensewerk verdwerg in Afrika,” en so sal dit ook met hierdie nietige poging wees.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]