已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die doel en plek van liggaamlike opvoeding in die opvoedingsprogram
[摘要] Die beskaafde mens is van ’n gedurige fisieke stryd om selfbehoud en sekerheid van bestaan geleidelik onthef. Sy stryd teen die natuur is in baie opsigte grotendeels oorwin: die klimaat, deur kleding en woning;voedselversekering, deur landbou en veeteelt; beweging, deur vervoermiddels om hom te verplaas; bewerking en beskerming, deur gereedskap en wapens; hy beskik oor vaste verblyfplekke in plaas van te swerf en te soek; sodat ’n groot stuk fisieke inspanning en kragsverbruik weggeval en dus vrygekoni het vir waarneming, oordenking en organisering vansy ervaringe.
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文