Aangepastheid van Cryptomys Bigalkii (Knaagdiermol) aan Onderaardse Leefwyse, met betrekking tot die Ewolusie-teorie.
[摘要] Die insektivoor- en die knaagdiermol leef en beweeg onderaards in gauge wat hulle boor. Alhoewel hulle aan twee verskillende ordes behoort, vertoon hulle sekere fisiese en psigiese ooreenkomstighede wat dikwels treffender is as ooreenkomstighede tussen soorte van hulle eie respektiewelike ordes.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]