Die probleem van die versnellende verandering in die wêreld
[摘要] Die versnelling waaraan tegnologiese vordering in ons tydonderhewig is, bring sulke ingrypende veranderings mee datdie aanpassing by daardie veranderings en die noodsaaklik-heid om die implikasies van die veranderings te interpreteer,een van die belangrikste verantwoordelikhede van ons tydvakword. Soos 'n Amerikaanse skrywer dit stel — ,,Everythingnailed down is coming loose”.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]