已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die noodsaaklikheid van lees en die bevordering daarvan by ons leerlinge
[摘要] Dit mag vir u vreemd voorkom dat die noodsaaklikheid van lees op hierdie stadium van die onderwysontwikkeling — as daar van ontwikkeling sprake is — in ons land in oënskou geneem moet word. Ons neem vanselfsprekend aan dat alle onderwysers weet dat dit noodsaaklik is. Ons neem ook aan dat dit in alle onderwysstelsels beklemtoon word. As dit die geval is, weet elke onderwyser mos hoe om die boek te hanteer en hoe om die noodsaaklikheid daarvan in die klaskamer tuis te bring, en daarby hoe om lees te bevorder.
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文