已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Eukleides Mathematikos.
[摘要] In die Februarle- en April-uitgawes van Koers, 1957, het tweeartikels verskyn waarin die aandag, al is dit miskien terloops, gevestigis op ’n persoon wat aan ons almal deur die Meetkunde wat ons opskool geleer het, bekend is nl. Eukleides. In sy artikel „Selfevidensie in die Natuurwetenskap” sê dr. H. J. Schutte op p. 169; ,,Dit is bekend dat die wiskunde en in die besonder die meetkunde (euklidies) asmodel gedien het van ’n deduktiewe wetenskap by die opstel van sy wetenskapsleer”. Die persoon van wie dr. Schutte hier praat, isAristoteles. Met die lees hiervan het ek gewonder of dit moontlik wasdat Eukleides invloed op Aristoteles kon uitoefen.
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文