Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*
[摘要] Die menslike liggaam is ’n fisiologiese eenheid wat uitongeveer 12 miljard sub-eenhede, die lewende selle saamgestelis. Elke individuele sel kan beskou word as ’n lewende eenheid,om dat elkeen m eeste of al die fisiologiese lewenskenm erke vandie geheel soos prikkelbaarheid, geleidingsvermoë, energietransformering en voortplanting vertoon. Die eenheid van dielewende sel kom tot stand om dat talryke biochemiese en biofisiese prosesse van molekules en selorganelle en boueenhedevan die sel noukeurig beheer word. Die funksies van die selleword in die weefsels en organe só gekoordineer dat ’n volgendevlak van eenheid m et wyer omvang tot stand kom. Die afsonderlike funksies van die weefsels en organe word op hul beurtw eer gekottrdineer en geïntegreer in die groter geheel van dieeenheid van die liggaam, waarbinne die voortbestaan en optimale funksionering van elkeen van die lewende onderdeleverseker word. Terwyl elke sel dus die voordeel van dieinstandhouding van die geheel as eenheid geniet, dra d it opsy beurt weer aktief by om die voortbestaan en doeltreffendefunksionering van die geheel moontlik te maak.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]