Simbool en waarheid
[摘要] Die waarde van die simbool berus op sy basies bipolêre karakter, wat ook etimologies in die woord simbool opgesluit lê. Die Griekse symbolon, waaruit die term afgelei is, dra die betekenis van waarmerk, oorspronklik ’n herkenningsteken in die vorm van twee helftes van dieselfde voorwerp wat by sluiting van ’n ooreenkoms geskei en later as bewys op mekaar gepas is.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]