已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Calvyn-Jubileum V.: Die geneefse akademie van calvyn
[摘要] Op 5 Junie 1559 het Johannes Calvyne en van sy vurigste lewenswense vervuld gesien. Op daardie dag het die openingsplegtigheid van die Geneefse Akademie plaasgevind. Dit was inderdaad ’n plegtigheid. In die sg. summum templum en in die aanwesigheid van ’n groot aantal hoogwaardigheidsbekleërs en van 'n 600 studente het Calvyn die leiding van die opening waargeneem. Onder die hoë gaste was daar vier lede van die Senaat of Raad, enkele predikante en die benoemde hooglerare en lerare van die Akademie.
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文