Johannes die doper. Sy verskyning, optrede en betekenis.
[摘要] Van Johannes die Doper sê Christus dat onder die wat uit vroue gebore is, nie een opgestaan wat groter is as hy nie (Matt. 11:11). Volgens hierdie woorde moet ons in Johannes die Doper sien die grootste mensefiguur, nie alleen in die heilsgeskiedenis nie, maar ook in die wêreldgeskiedenis.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]