Reformasie: John Knox, Die Skotse Calvinis* 2
[摘要] Na negentien maande van onophoudelike stryd en nood, word John Knox gedurende Februarie 1549 van die wrede Franse galeiskip losgelaat. Hierop begeef die liggaamlik gebroke hervormer hom na Engeland, omdat Skotland nog te onveilig was, Die Rooms-Katolieke party het sake aldaar so onder die kiel gehad, dat ’n deurbraak van die Hervorming menslik gesproke op hierdie tydstip onmoontlikwas.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]