Is Desimalisasie Geregverdig?
[摘要] Alhoewel die Suid-Afrikaanse regering hom in beginsel ten gunste van die oorskakeling van ons £.s.d.-stelsel na ’n desimale stelsel uitgespreek het, is die uiteindelike beslissing aan die volk oorgelaat. Ons moet dus tussen twee geldstelsels kies en dit is geen vreemde keuse nie — ’n keuse waarvoor elke ontwikkelende volk met ’n eie nasionale strewe op een of ander stadium te staan kom. Voordat ons egter kan beslis moet ons presies weet waaroor ons besluit. Wat behels die oorskakeling na ’n nuwe geldstelsel eintlik?
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]