Socialistiese groeps-egoïsme as wesenskenmerk van ons verouderde Britse-Georiën-teerde SA vakbondswes
[摘要] Elders, nl. in Sabra se „Nuusbrief”, het ek onlangs vertel van Christelike Vakbonde veral onder die naturelle van nie-Britse gebiede. Hierdie organisasie word gelei deur die Internasionale Christelike Vakverbond, met setel in Brussel. Dit is baie ruim in sy opvatting een beleid, en laat selfs Mohammedane toe.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]