Die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur uit die standpunt van die letterkundige
[摘要] Die begrip kultuur is tydens hierdie simposium so gedurig aan die orde dat dit vir my oorbodig sal wees om breedvoerig daarop in te gaan. Ek sal volstaan met enkele aspekte daarvan te beklemtoon wat nodig is vir my betoog — dit sal nóg wees op die gevaar af van herhaling van wat reeds gesê is.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]