已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die groot onderneming en die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur
[摘要] Die groot sakeonderneming neem vandag ’n besonder belangrike posisie in met betrekking tot die sosio-ekonomiese omgewing waarin ons ons bevind, en alle aanduidings is daar dat dit in die toekoms nog belangriker gaan word. Sommige nyweraars is alreeds die mening toegedaan dat daar binne 50 jaar ’n posisie sal ontwikkel waarin 700 groot sakeondernemings die wêreld se ekonomie beheer, en dr. Albert Wessels het die voorspelling gewaag dat teen die einde van die eeu, 80% van alle besighede in die Republiek van Suid-Afrika, deur minder as vyf groot sakeondernemings beheer sal word.
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文