Perspektief
[摘要] Dit is ’n voorreg om in die uitgawe ’n rede van die Rektor van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk te plaas. Hierdie rede is gelewer by geleentheid van die eeufeesviering van die Teologiese Skool verlede jaar. Na lees en herlees is ek getref deur die rykdom en omvangrykheid van die inhoud daarvan, en die leser word aangeraai om die gedagtegange in die stuk met konsentrasie te peil. Dit is ook ’n genoeë dat hierlangs ’n studie oor ’n aspek van die regswetenskap kan staan.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]