已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Oriëntering: Teologie en Wysbegeerte.
[摘要] Gedurende die afgelope eeu vind in die Westerse denke ’n omvattende en diepgaande kentering plaas. Aan hierdie kentering in ons tydsgees neemgelowiges en ongelowiges wetend-onwetend, willend-onwillend, saamgaand-hervormend deel. In hierdie kentering neem die vertroue op die verstand en die rede van die mens (rasionalisme) af en gee die mens hom almeer oor aan wat nie deur sy verstand of rede beheers kan word nie (irrasionaiisme).
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文