Persoonlikhede in die vroeë Anabaptisme – was die wederdopers rewolusioniste of hervormers?
[摘要] Ons moet kennis neem dat die Wederdopers vandag sterk aangeslaan word in die rewolusionêre aanslag op die gevestigde ‘strukture’ in die menslike en wêreldlike samelewing. Die rewolusioniste begryp baie goed dat die mens ’n eenheid is en nie in kompartemente, momente of kringe uiteenval nie.
[发布日期] [发布机构]
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]