已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
’n Oriëntering in breë trekke: Begrips- en plekbepaling van die koninkryk van God t.o.v. en in verhouding tot die uitverkiesing, die kerk, die verbond en die maatskappy
[摘要] Die bedoeling van hierdie oriëntering in breë trekke (op besonderhede gaan ander referente in) is veral ’n poging tot die bepaling van groothede wat die Bybel ons gee (in die koninkryk van God, verbond, kerk en maatskappy het ons met groepe of groeperinge mense te doen) en hulle plek, vorm en bedoeling vir sover dit die mens, en met name die gelowige, in sy verhouding tot God aangaan. Dat hierin van die uitverkiesing in Christus uitgegaan en daarop telkens teruggekeer word, spreek vir die gereformeerde teoloog vanself.
[发布日期]  [发布机构] 
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:1      统一登录查看全文      激活码登录查看全文