Die redelike man- toets in die privaatreg - 'n evaluering
[摘要] Afrikaans: Die ondersoek wat ek wil aanpak handeloor die toets wat in dieSuid-Afrikaanse reg gestel word om te bepaal wanneer 'n persoon nalatigopgetree het. Alhoewel daar geen onsekerheid in ons reg bestaan oor watdie toets is nie wil dit tog vir my voorkom dat daar onsekerheid bestaanoor presïes hoe hierdie toets toegepas moet word. Hierdie onsekerheidveroorsaak dat sekere klasse van persone aan groot ongeregtighede onderwerp word wanneer dit kom by die vraag of hulle nalatig opgetree hetaldan nie.
[发布日期] [发布机构] University of the Free State
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]