已收录 273506 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Vergelyking van die Herbst- en Gesellmetingsinstrumente vir die evaluering van kleuters se ontwikkelingsvlakke
[摘要] Afrikaans: Jaarliks is daar 'n groot aantal swart skoolbeginners wat nie subA. slaag nie. Dit kan toegeskryf word aan die feit dat baie vandie skoolbeginners nie die ontwikkelingstake - wat onderliggendis aan skoolgereedheid - bemeester het nie. Volgens Herbst( 1989) ondervind Vrystaatse Sotho-skoolbeginners veral problememet voorgrond/agtergrondwaarneming, vormkonstantheid, posisie indie ruimte, ruimtelike verhoudings, numeriese en kleurkonsepte,rigtingsin, en toon ook gebrekkige fynmotoriese vaardighede,asook emosionele onrypheid vir die skoolsi tuasie. Di t is dusbelangrik om die ontwikkelingsvlakke van die kinders te evalueerten einde die probleemareas so vroeg as moontlik op te spoor.Die Herbstinstrument is ontwikkel om spesifieke ontwikkelingsproblemewat Sotho-kleuters ondervind, te evalueer. 'nValidering van die meetinstrument is gedoen deur 'n vergelykingmet die Gesellmeetinstrument wat 'n wyd erkende en gebruikte ontwikkelingsmeetinstrumentis. Ui t die validering het di t geblykdat die Herbstmeetinstrument al die konsepte, behalwe die taalkonsep,ondervang. Die subtoetse wat op taalkonsep betrekkinghet in die Gesellmeetinstrument, het egter die kultuurbillikheidvan die meetinstrument benadeel. Hierdie probleem is grootliksdeur die Herbstmeetinstrument ui tgeskakel, maar tersel fdertydbestaan daar steeds 'n behoefte aan 'n meetinstrument waarmee 'n meer kultuurbillike evaluering van die taalvermoe van die Sotho-kleuter gedoen kan word. Daar kan dus tot die gevolgtrekkinggekom word dat die Herbstmeetinstrument die Gesellmeetinstrumentsou kon vervang, mits addisionele aandag aan die evaluering vantaalkomponente gegee word.
[发布日期]  [发布机构] University of the Free State
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文