Die kwaliteit van sekere aspekte van verpleegsorg vanuit die oogpunt van sekere pasiënte in die blanke algemene verpleegopleidingshospitale in die Oranje-Vrystaat
[摘要] Hierdie studie is In beskrywende opname om vas te stel hoepasiënte die verpleegsorg wat hulle ontvang, beleefo Die volgendenavorsingsvrae is gestelgI. Voorsien verpleegkundiges, volgens die oordeel van hulpasiënte, doeltreffend in die basiese behoeftes van daardiepasiënte, byvoorbeeld in hulle gemak en higiëniese behoeftes?20 Voorsien verpleegkundiges in hul pasiënt�?e se behoeftes tenopsigte van inligting en voorligting oor hulle siekte enbehandeling? Dit sluit inligting aangaande die hospitaal=omgewing, roetine en diagnostiese toetse in, en voorligtingoor aanpassings wat nodig mag wees weens hulle siektetoestand.30 Voorsien verpleegkundiges in hul pasiënte se psigo=sosialebehoeftes, byvoorbeeld aan hulle behoefte aan die verligtingvan angs?In Literatuurstudie is onderneem en in die drie hoofstukkewat op die inleidende hoofstuk volg, bespreek. Eerstens wordun historiese oorsig oor die ontwikkeling van die konsepverpleging in die V.S.A., Brittanje en Suid-Afrika, sedertdie instelling van opleiding vir professionele verpleegkundigesdeur Florence Nightingale, gegee. Vandag onderskryf Suid=Afrikaanse verpleegkundiges die siening van Peplau (1952, p.4)wat lui:... nursing is an interpersonal process, and oftena therapeutic one .0. the operations involved in the nursingprocess are interpersonal and technical ones, but the processitself cannot be defined as technical. 10Navorsing wat reeds gedoen is aangaande die pasiënt se belewenisvan sy verpleegsorg word ondersoek. Dit gee un aanduiding vanwatter aspekte van verpleegsorg leemtes toon, wat as leidradekan dien vir die navorsingsvrae en die ontwerp van die instrument.un Ondersoek na die metodes waarvolgens navorsing oor dié onder=werp gedoen is, het ook inligting verskaf wat gebruik kon wordby die ontwerp van die instrument vir die studie.Na on uiteensetting van die voorlopige studie word die ontwerpvan die hoofondersoek bespreek. un Vraelys met 64 vrae is opgestelna aanleiding van die literatuurstudie en die voorlopige onder=soek. Dit is gebruik om gestruktureerde onderhoude te voer met192 volwasse pasiënte in mediese en chirurgiese sale van die vyfalgemene opleidingshospitale vir Blanke verpleegkundiges in dieOranje-Vrystaat.Die response op die vrae is uiteengesit in verhouding tot diebiografiese data, maar relatief min beduidende verskille isaangetoon, byvoorbeeld tussen respondente in die stedelike enplattelandse hospitale, tussen mans en vroue, tussen verskillendeberoepsgroepe, ensovoorts.Die algemene beeld wat uit die resultate na vore tree, is dat ongroot meerderheid van die respondente tevrede was met hul verpleeg=sorg. Geen patroon van ontevredenheid is uitgewys nie. Waarhulle kritiek uitges.preek het, of ongelukkig was, was dit oorspesifieke insidente of spesifieke aspekte van versorging.Die response wys leemtes in verpleegsorg uit waarvan die respon=dente onbewus was en wat hulle dus nie as leemtes ervaar het nie.Navorsingsvraag 1In Gemiddeld van 7% respondente het leemtes ervaar in basieseversorging wat oorwegend handvaardigheid vereis, byvoorbeeld onbed was. Daar was egter In gemiddeld van 20% wat nie die nodigeaandag ontvang het ten opsigte van versorging wat waarnemings'vaardighede as voorvereiste gehad het en wat die toepassing vanprofessionele kennis vereis het nie, byvoorbeeld die hanteringvan slapeloosheid.Navorsingsvraag 2On Gemiddeld van 29% respondente het nie die nodige oriëntering,inligting en voorligting ontvang nie.Navorsingsvraag 3Getuienis is gevind dat swak fisiese versorging en gebrekkigeinligting en voorligting, spanning veroorsaak het by respondente,maar die getuienis kon nie statisties bepaal word nie. Volgensdie response op vier vrae wat spesifiek oor angs gehandel hetghet 13%, 36%, 50% en 96% van diegene wat ondersteuning benodighet, dit nie gekry nie.Aanbevelings is gemaak om kliniese onderrigprogramme op te knapsodat studente se waarnemingsvaardighede, die toepassing vanteoretiese kennis en interpersoonlike vaardighede ontwikkelword. Daar is ook aanbeveel dat psigiatriese verpleegkonsultantein algemene hospitale aangestel word om verpleegkundiges te helpmet die uitoefening van hul ekspressiewe funksie.
[发布日期] [发布机构] University of the Free State
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]