TCPlot: a network management tool to detect and graphically display faulty TCP conversations
[摘要] Afrikaans: Waar hoevlak protokolle die gebruikerafskerm van onderliggende probleme in dienetwerk, is dit vir die netwerkbestuurderjuis nodig om vroegtydig bewus te wees vansluimerende probleme. Alhoewel daarhulpmiddels, in die vorm van netwerkbestuurspakkette,bestaan om horn behulpsaamte wees met die identifisering en ontledingvan netwerkfoute, is hulle dikwelsontoereikend.Bestaande netwerkbestuurspakkette maak tot'n mate voorsiening vir die ontleding vanverkeer op 'n netwerk. Waar 'n enkeleverbinding egter as 'n geheel beskou moetword, word verslae van alle pakkies op dienetwerk as voldoende beskou. Die verantwoordelikheid vir die ontleding van hierdieverslae bly die van die netwerkbestuurder.Hierdie tesis beskryf die ontwikkeling van'n program wat die moni tering en ontledingvan 'n enkele TCP gesprek op 'n Ethernetnetwerkmoontlik maak. Deur dieidentifisering van foutiewe verbindings tevergemaklik en die grafiese voorstellingdaarvan moontlik te maak, lewer TCPlot 'nbydrae tot netwerkbestuur.
[发布日期] [发布机构] University of the Free State
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]