已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die destabilisasie van die blanke regering in Rhodesië oor die periode 1965 (UDI) tot 1980 (bewindsoorname deur 'n swart-meerderheidsregering)
[摘要] Afrikaans: Die verhandeling hanteer hoofsaaklik die destabiliseringstrydwat in die voormalige Rhodesië geheers het.In die konteks is daar veral van die historiese metodegebruik gemaak.Vanuit die vertrekpunt van die historiese is die empirieseen analitiese metode nagevolg. Daar moet egteraltyd in gedagte gehou word dat só 'n studie beheersendin 'n Godwelgevallige ontsluiting gedoen moet word. Dievertrekpunt dien dan ook as uitgangspunt vir die positiveringsarbeidvan die student.Die titel van die verhandeling, die politieke destabilisasie van die Blanke Regering in Rhodesië, dui op 'nsekere historiese ontwikkelingslyn binne die geskiedenisvan Rhodesië. Dit dui op bepaalde handelinge binne en buite Rhodesië om Blanke politieke beheer te beëindig.Die formele oordrag van politieke mag in Zimbabwein 1980 het dan ook 'n einde aan die uitputtendedestabilisasiestryd gebring. Die doel van die studieis om die destabilisasiepogings, wat oor meer as 89jaar strek, aan te dui. Die eerste twee hoofstukkelê veral klem op die vestiging van Blanke beheer,veral as bolwerk teen die vloedgolf van dekolonisasie.Die derde hoofstuk dui veralop die self-destabilisasievan die Blankes omdat hulle nie oor die vermoëbeskik het om 'n skikking met Brittanje te bereik nie.In die vierde hoofstuk word die opkoms van Swartnasionalistiese bewegings nagevors, en die sterk destabilisasiepogingsdeur hulle aangewend. Die laastetwee hoofstukke dui veral op die geslaagdheid van diedestabilisasiepogings en die politieke verkrummelingvan die Blankes se politieke magstruktuur.
[发布日期]  [发布机构] University of the Free State
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:8      统一登录查看全文      激活码登录查看全文