'n Ondersoek na die verbetering van produktiwiteit in die kleinhandel
[摘要] Die rede waarom hierdie ondersoek gedoen is, is omdat daarnog baie min bekend is oor produktiwiteit 'n die kleinhandelin Suid-Afrika. Indien maksimum produktiwiteit in diekleinhandel bereik kan word, behoort dit 'n 'wesenlike bydrae te lewer om pryse in toom te hou.Die doel van die ondersoek was eerstens om deur middel van'n literatuurstudie vas te stel:wat produktiwiteit iswatter faktore fn invloed op produktiwiteit uitoefenhoe produktiwiteit gemeet kan wordhoe produktiwiteit verbeter kan word in die kleinhandelTweedens was die doelom deur middel van fn empiriese ondersoek-die produktiwiteit en produksie van verkoopspersonein 'n departementele winkel op verskillende manierete meet-vas te stelof daar 'n beduidende verband bestaan tussendie produktiwiteit (en produksie) van verkoopspersonein 'n departementele winkel, aan die een kant, en dievolgende biografiese gegewens (wat gewoonlik op aansoekvorms voorkom):huwelikstatuskinders (ja/nee)geslagouderdomjare verkoopsondervindingjare diens by betrokke ondernemingopvoedkundige kwalifikasieafstand van werksalarisDie metode: 'nStelsel om die verkope (geldwaarde) en aantal transaksies beklink van verkoopspersone te bepaal, isby die betrokke onderneming ingestel. Die biografiese gegewens is uit die persoonlike lêers verkry. Die verkoopsyfers en aantal transaksies is oor een jaar (Julie totJunie) versamel. Een honderd agt en twintig verkoopspersone(wat almal minstens nege maande in diens was as verkoopspersone) se gegewens is gebruik.Die produktiwiteit (en produksie) van die individuele verkoopspersone is soos volg bereken:Metode 1: Waarde van verkope SalarisMetode 2: Waarde van verkopeX aantal transaksies gemiddelde waarde vangemiddelde aantalverkope in afdelingtransaksies in afdelingX gemiddelde salaris in afdeling X 100 eie salaries 1Metode 3: Waarde van verkopeX aantal transaksiesgemiddelde waarde gemiddelde aantalvan verkope intransaksies in afdeling afdelingOm te bepaal of die verkoopspersone se produktiwiteit enproduksie, soos hier gemeet, 'n beduidende verband toon methulle biografiese gegewens, is daar gebruik gemaak van die Chi-Kwadraat toets en t-toets.Belangrikste gevolgtrekkings en aanbevelings1. Wat is produktiwiteit. Uit die literatuur blyk dit datproduktiwiteit die verhouding uitvoer tot invoer is, metander woorde, hoe doelmatig en doeltreffend die invoereaangewend word om 'n bepaalde uitvoer te verkry.2. Die faktore wat produktiwiteit beinvloed. Dit blykdat produktiwiteit deur 'n verskeidenheid faktore beïn:vloed word, wat soos volg opgesom kan word:(a) Faktore in die persoon self(b) Faktote in die persoon se omgewing(c) Faktore in die werksituasieIn die empiriese ondersoek is geen beduidende verbandgevind tussen produktiwiteit van verkoopspersone in 'nafdelingswinkel en die biografiese gegewens ondersoek nie.Om die sukses van 'n produktiwiteitsverbeteringsprogramte verseker moet daar op al hierdie faktore gelet worden nie net op sekeres nie.3. Die meting van produktiwiteit. 'nVerskeidenheid formules word in die literatuur voorgestel vir die meting van produktiwiteit, gewoonlik gebaseer op die een of ander benadering soos byvoorbeeld, finansieel, ekonomies of personeel. Hulle dui almal 'n verhouding uitvoer tot invoer aan.Arbeidsproduktiwiteit in die kleinhandel word gewoonlikuitgedruk as die verhouding verkope tot arbeidskosteof verkope tot man-ure. Om individue van verskillendeafdelings te kon vergelyk in die impiriese ondersoek,is korreksies aangebring vir die gemiddelde verkope,transaksies en salaris in elke afdeling.,4. Die verbetering van produktiwiteit.Uit die literatuurblyk dit dat daar genoeg tegnieke bestaan wat in diekleinhandel gebruik kan word om produktiwiteit te verbeter. Die beste oplossing is waarskynlik om 'n kombinasie van die volgende tegnieke te gebruik:metodestudiewerksmetingaanpassing van die verkoopspersoneel se persoonlikehoedanighede by dié van die klantekeuring en opleidingaanpassing van personeelvoorsiening by klante-vloeienposverryking.
[发布日期] [发布机构] University of the Free State
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]