Die geohidrologie in die opvanggebied van die Moloporivier in die Noordelike Kalahari
[摘要] Afrikaans: Die gebied wat 58 153 km2 beslaan en waarvan ongeveer 75persent met sand bedek is, is uitsluitlik van ondergrondse waterafhankliko Die gesteentes le hoofsaklik in die westelike ensuidelike dele blootgele Die Kalaharilae is tot 180 m dik en diegeologiese formasies onder die Kalaharilae is volgens boorgatgegewenavasgestelDie diepte van die grondwatervlak varieer tussen 15 m indagsoomgebiede en 150 m in gebiede waar die Kalaharilae die dikste is.In die westelike dele Is die Kalaharilae waterdraend.In stollingsgesteentes lewer 34 tot 50 persent van dieboorgate meer as 450 l/h en in sedimentire geateenteep behalwe dieFormasie Dwyka, 50 tot 80 perssnte Boorgate wat wetenskaplik opVoor-Kalaharigeeteentes gekies is lewer 10 persent hoer suksease(lewering meer Ba 450 1/h) 88 boorgate wat op ander metodes gekies is.In 38 boorgate is watervlakakommelinge sedert 1967 gereeldgemeeto Seisoensveranderinge is ongeveer 3 keer groter in boorgate indagsoomgebiede aa in boorgate waar'die Kalaharilae tussen 0 en 15 mdik is. Waar die Kalaharilae dikker as 15 m is, is geen seisoensveranderingewaarneembaar nie. Die gebied kan volgens die hoogtekontoere van die grondwatervlakin 8 grondwatereenhede r ingedeel word wat elk 'n afsonderlike grondwaterkompartementvorm.Die temperatuur van die grondwater varieer volgens die dieptevan die grondwatervlak. Die geotermiese gradient is hiervolgensbereken as 54 m/°C in graniet, 50 m/°C in dolomiet, 35 m/°C in jaspiliet,30 m/°C in lawa en 45 rn/°C 1n Kalaharilae.In totaal ia 204 grondwatermonsters chemies ontleed entotale opgeloste stowwe ia In 655 monsters bepaelo Die konsentrasievan T.O.S. in die grondwater in Voor-Kalaharigesteentea word progressiefhoer met 'n toename in die dikte van die Kalaharilae. Die Kalaharilae veroorsaaknie 'n verhoging in die konsentrasie van totale opgeloste stowwein die grondwater nie maer ioonuitruiling vind wel plaas waar grondwaterdeur die kleilae beweeg. Die grondwater in die Voor-Kalaharigesteentesen in die Kaleharilae kan elk in 4 tipes ingedeel word volgens diechemiese samestelling en oorsprong. Die grondwateraanvulling in dagsoomgebiede varieer tussen 2,2persent in die weste by 'n reenval van 220 mm per jaar, tot 3,8 persentin die ooste,by 'n reenval van 550 mm per jaar. In gebiede waar diebedekking tussen 0 en 15 m is,is aanvulling moontlik 0,5 persentvan die jaarlikse reenval en waar die Kalaharilae dikker as 15 m is,vindgeen direkte aanvulling plaas nie.Die totale jaarlikse aanvullingtot die grondwater in die hele gebied is227,2 x 106m3•Die totale grondwaterverliese in die gebied is 52,498 x 106m3per jaar, waarvan 70 persent uit boorgate en 30 persent uit fonteineafkomstig is. Die jaarlikse toename in die waterverbruik word beraam op1,5 persent in Blanke gebiede en 8 persent in Tuialandgebiede. Diewaterverbruik deur mense en diere verteenwobrdig 39 persent van dietotale gl'ondwaterverliese, verbruik deur besproeiing 36 persent, deur dorpeen myne 20 persent en deur verdamping en transpirasie 5 persent. Net 62persent van die totale fonteinvloei word direk benut. Die totalegrondwaterverliese in, die gebied verteenwoordig 23 persent van diejaarlikse bruto aanvulling, maar varieer tussen 91 en 17 persent in dieverskillende grondwatereenhede. Die totale hoeveelheid water wat uitboorgate onttrek word is 36,856 x 106m3/j of 16 persent van die totalejaarlikse aanvulling.Die toekomstige waterverbruik in die gebied word beraam op114,l4 x l06m3/j vir die jaar 2000, wat ongeveer 50 persent van diejaarlikse potensiele aanvulling verteenwoordige Die benutting varieeregter tussen 31 en 132 persent in die' verskillende grondwatereenhede.Ten einde die grondwaterpotensiaal beter te bepaal is verderenavorsing nodig op die natuurlike aanvulling tot die grondwater in dagsoomgebiede,die optimale dikte van die bedekking in verhouding tot aanvulling, die ondergrondse vloei deur die dolerietgange in dolomiet en opdie ondergrondse vloei uit sommige van die grondwatereenhede. Ondersoekis ook nodig op die ontginningspotensiaal en stoorkapaaiteit van dieverskillende formasies insluitende die Kalaharilae wat oor groot gebiede'n belangrike akwifeer vorm.Die ontginning van grondwater vernaamlik in granietgelJiede is'n wesenlike probleem en navorsing op metodes en tegnieke van boorplekaanwysing sowel as boorgatontwikkellng is nodig.In groot gebiede in die noordweste is die grondwater onbruikbaarsout en ontsouting van grondwater is 'n baie belangrikeaspek vir toekomstige benutting. Navorsing behoort ook gedoen teword op die ontwerp en beplanning van kunsmatige opvanggebiede teneinde reenwater in sekere gebiede direk te benut.
[发布日期] [发布机构] University of the Free State
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]