已收录 271055 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Vakdidaktiese ondersoek na fisiologie as deel van voorgraadse geneeskundige opleiding, toegespits op doelformulering vir 'n kursusontwerp in fisiologie
[摘要] Afrikaans: Die onderwys van fisiologie, as 'n basiese mediese wetenskap, word by die meerderheid geneeskunde-fakulteite hierter lande en elders in die wêreld as deel van die eerstejare van voorgraadse geneeskundige opleiding beskou. Dieoogmerk met dié vakdidaktiese ondersoek is om deur kursusontwerp, toegespits hoofsaaklik op die element van doelformulering, te verseker dat die eerste of prekliniesejare sinvol by die kliniese gedeelte van die opleidingsprogram aansluit.Fisiologie-kursusse neem meer as een ontwerp aan, en soorteonderwyssisteme is derhalwe gekategoriseer en ontleed.Hieruit is veral drie grondliggende vakkurrikulêre benaderinge na vore gebring, gebaseer op kontemporêre tendensein voorgraadse mediese kurrikulering.Die aard en volgorde van strategiese stappe in die ontwikkeling van riglyne vir doelformulering moet opnuut virelke kursus in die kurrikulum beplan word, en wel op diebasis van gegewens wat die kursusontwerper wil gebruik.Rigtende onderwysdoelstellings vir 'n kursusontwerp infisiologie is gevolglik ontwikkel deur agtereenvolgens tefokus op die voorgraadse komponent van geneeskundige opleiding, die prekliniese fase van die tradisionele dissipline-gesentreerde ontwerp, en die vroeë fases van diegeïntegreerde ontwerp.Hieruit kon besondere onderwysdoelstellings vir meer aseen soort fisiologie-kursus afgelei word, met inagnemingvan vakbesonderhede en leerinhoudstruktuur. 'n Tweevlakkursus,'n probleem-gerigte kursus, horisontale integrering, en vertikale koordinering is as die belangrikste kursusvorme aangedui waarmee die formulering van besonderekursusdoelstellings rekening moet hou. Deurgaans is gevind dat reduksie in die hoeveelheid leerinhoud noodsaaklik is, veral met pasiënt-gerigte probleemoplossingas die kriterium vir relevante kursusontwerp.Ten slotte word In klinies-verwante fisiologie-kursus asdie mees geskikte ontwerp aanbeveel, met In vertikale strategie tussen vroeë fundamentele (basiese) fisiologie enlatere klinies-toepaslike fisiologie. Die vroeë basieseen orgaansisteem-gestruktureerde fisiologie moet dan asIn kernkursus hanteer word, met die klinies-toepaslikesisteem-fisiologie of as deel van die kliniese onderwysprogram of geïnkorporeer in In tweevlak-kursusontwerp.
[发布日期]  [发布机构] University of the Free State
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文