已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die toevoer van beeste en die gehalte van karkasse uit 'n vleisproduksie oogpunt by die Bloemfonteinse slagpale
[摘要] Afrikaans: 1. Ondersoek is ingestel na die toevoer van slagdiere en diegehalte van die karkasse by die Bloemfonteinse slagpale.2. Die doel van die studie was om ondersoek in te stel na dietipes diere wat geslag word en gehalte van die karkasse wataan die verbruiker gebied word.3. Verskeie gegewens is van elke karkas wat in die studie gebruikis, ingesamel en statisties ontleed.4. Resultate het aangedui dat baie diere op 'n ongewisselde ouderdomgeslag word en lae grade behaal.5. Te veelosse word op h hoë ouderdom (agttand) geslag enwaarvan die eetbaarheidseienskappe laag is.6 'n Ongewenste verhouding van 2:1 tussen manlike en vroulikediere dui op swak bestuur op plase, met lae kalfpersentasiesas een van die vernaamste probleme.7. Karkasse wat hoë grade behaal het, was deurgaans beter daaraantoe sover dit eienSkappe wat op gevleisdheid betrekkinghet betref.8. Resultate dui aan dat die graderingstelsel doeltreffendfunksioneer en toegepas word.7. Verwantskappe tussen eienskappe wat verkry is, dui aan datkarkasmassa die mees akkurate maatstaf is om karkassamestellingte evalueer.10. Kneusings het h onbeduidende rol gespeel, maar dit ishoofsaaklik weens die kort afstande wat diere vervoer is.11. Duidelike prysverskille kom tussen die verskillende gradevoor veral binne verskillende ouderdomsgroepe.12. Die Bloemfonteinse verbruiker word voorsien van 'n kleinhoeveelheid karkasse, van goeie gehalte met goeie eetbaarheidseienskappe. 'n Oormaat karkasse van jong diere watlae grade behaal en ouer diere wat hoê grade behaal, maarwaarvan die eetbaarheidseienskappe reeds afneem maak diebalans van die beesvleis wat voorsien word uit.
[发布日期]  [发布机构] University of the Free State
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:8      统一登录查看全文      激活码登录查看全文