已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die invloed van waterstremming op die groei van Themeda triandra FORSK
[摘要] l. Themeda triandra plante is in 0.0039m3 potte in 'n glashuis by gekontroleerdetemperature van 32°C (±2°C) in die dag en 18°C (±2°C) gedurende die nag ondersoekom midsomertemperature na te boots.2. Vier water behandelings, nl. Tl = 75-100% (kontrole) van veldwaterkapasiteit(VWK), T2 = 50-75% van VWK, T3 = 25-50% van VWK en T4 = 0-25% van VWKis toegepas. Die watertoediening is progressief verminder totdat die verlangdestremmingspunt vir elke behandeling bereik is. Hierdie vier waterbehandelings IStoegepas vir die vegetatiewe-, pyp- en reproduktiewe groeistadiums.3. Plantmateriaal is voor sonop geoes, gedroog, verdeel in wortels, stoppel en blare,gemaal en ontleed vir totale nie-strukturele koolhidrate (sukrose, glukose en stysel) enwateroplosbare proteïen.4. Die TNK konsentrasie in al die plantdele binne al die groeistadiums neem toe (P<0.05)met 'n toename in die intensiteit van die waterstremming van Tl na T4.5. Binne hierdie studie is gevind dat die stoppel as die belangrikste sone vir mestrukturelekoolhidraat akkumulasie, gevolg deur die wortels, funksioneer.6. Die WOPK in die stoppel neem toe met 'n toename in die intensiteit vanwaterstremming vir die pyp (P<0.01) en reproduktiewe (P<0.05) groeifases. Diegebrek aan betekenisvolheid vir die WOPK verhoging vir die vegetatiewe stadium kanhoofsaaklik aan die inherente variasie in die data toegeskryfword.7. Die toename in nie-strukturele koolhidraat en wateroplosbare proteïen, in dieverskillende plantdele, met 'n toename in die intensiteit van waterstremming kanhoofsaaklik aan die inhibering van groei voor die staking van fotosintese toegeskryfword. Dit lei dan tot 'n verhoging in die konsentrasie fotosintate en dus groeireserwes.8. Ontblaring induseer 'n afname (P<0.01) in die TNK konsentrasie binne die wortels enstoppeloor al die groeistadiums. Groot hoeveelhede koolhidraat word dus virhergroei gemobiliseer. Die afname (P
[发布日期]  [发布机构] University of the Free State
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文