已收录 273175 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Teoretiese ondersoek na die arbitrêre aard van teaterkonvensies vir die analise van die vertoningsteks
[摘要] Afrikaans: Die vervlietende, eenmalige teatervertoningsteks as produk van die teatermeduim bied uitdagings vir die akademiese analise daarvan. Teatersemiotiek se mislukking �?weens sy fragmenterende, statiese en onvolledige aard �?lei tot „n hernude ondersoek in die veld vir „n toepaslike benadering wat meer holistiese en akademies aanvaarbare analitiese praktyke te weeg sal bring. Die teoretiese studie ondersoek „n wetenskaplik gegronde, maar ook intuïtiewe metode vir die analise van die teatervertoningsteks op grond van die beperkinge wat die arbitrêre aard van konvensionele praktyke vir die teatergebeurtenis stel. Die voorgestelde multidissiplinêre benadering tot die analise van vertoningstekste, wat die analiseerder se intuïsie en identiteit in ag neem tesame met „n hernude aanwending van teatersemiotiek is moontlik haalbaar binne die kwalitatiewe veld. Hierdie insiggewende analitiese werkwyse kan prakties toegepas word om die doeltreffendheid daarvan te bepaal.
[发布日期]  [发布机构] University of the Free State
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文