已收录 268920 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die mikroanatomie en histochemie van die ganglion nodosum en vagussenuwee by Gallus domesticus
[摘要] Afrikaans: Die mikroanatomie, topografie, normale ligmikroskopie, histochemie (insluitendefluoressensie) asook ultrastruktuur van die voël (Gallus domesticus)ganglion nodosum is ondersoek in 13 klinies gesonde wit Leghorn hane.Na aanleiding van resultate is tot die gevolgtrekking gekom dat 3 tipesneurone voorkom, hoofsaaklik gebaseer op die Nissl-patroon varierend van vorm enverspreiding in die ganglion.Neurone word omring deur kerne van skedeselle met 'n GLER buisstelsel.Histochemiese data toon 'n positiewe RNA Nissl-liggaam reaksie asook noradrenalienop Nissl - liggame.Moontlike katesjolamines, serotonien en proterenhormoonkomplekse kom voorin senuvesels en neurone.Meer breë as smal gemiëlineerde senuvesels omring deur Schwannselle isteenwoordig.
[发布日期]  [发布机构] University of the Free State
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:6      统一登录查看全文      激活码登录查看全文