Indirekte suggesties as behandelingsprosedure by 'n kind met dissiplinêre probleme: 'n enkelproefpersoonondersoek
[摘要] Afrikaans: Die moontlike positiewe terapeutiese effek van indirekte suggesties deurverpersoonlike sprokies op 'n kind met dissiplinêre probleme, isbestudeer by wyse van 'n enkeIproefpersoonondersoek . Vorige soortgelykenavorsing deur Levine (1980) het as grondslag gedien vir die onderhawigestudie.Die aard van dissiplinêre probleme en behandelingsprosedures verwantaan indirekte suggesties, is kortliks ondersoek. Daarna is die terapeutieseeffek van indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies bywyse van 'n meervoud ige basislynontwerp oor drie vorme vanteikengedrag by 'n enkele proefpersoon vasgestel.In die onderhawige studie is daar met sekerheid bepaal dat indirektesuggesties deur verpersoonlike sprokies wel 'n positiewe terapeutieseeffek op 'n kind met dissiplinêre probleme gehad het.
[发布日期] [发布机构] University of the Free State
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]