Die verband tussen aggressie en houding teenoor verskillende musiekgenres by studente
[摘要] Afrikaans: Musiek-emosie is 'n baie komplekse fenomeen en alhoewel navorsers nog nie konsensus bereik het oor presies hoe die proses werk nie, is daar genoeg bewyse dat individue wel emosie ervaar in reaksie op musiek en juis vir hierdie rede by musiek betrokke is. Die doel van hierdie artikel is om die teoretiese verband tussen musiek en emosie te beskryf na aanleiding van relevante literatuur. Temas wat bespreek word sluit in: begripsbepaling, navorsing oor die onderwerp, emosie en musiek-emosie, die doel van musiek-emosie, emosie: uitlok versus uitdruk, bronne van musiek-emosie, opwekking van musiek-emosie, eienskappe van musiek-emosie en implikasies vir toekomstige navorsing. 'n Vereenvoudigde skematiese voorstelling van die belangrikste komponente in die beskrywing van musiek-emosie word ook gegee.
[发布日期] [发布机构] University of the Free State
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]