Die bewyslas by statutere vermoedens met spesiale verwysing na die strafreg
[摘要] Afrikaans: Vir die jong (en dikwels ook die ou) regspraktisyn wemel die prak=tiese toepassing van die reg van onsekerhede en onduidelikhede -iets wat vir die ambisieuse en konsensieuse beoefenaar van die reg'n uitdaging behoort te wees wat hom lei tot verdere regstudie omdie betrokke probleme te oorbrug. So 'n studie sal egter lei totdie ondersoek van 'n menigte van bronne op 'n bepaalde punt en saluiteraard tydrowend wees. 'n Unieke geleentheid doen hom dus voorom by wyse van verhandelings die fynere punte van ons reg te ont=leed en in een bron te versamel. Hierdie verhandeling word dan gerig op die ligging en aard van diebewyslas van toepassing op statutêre vermoedens, spesifiek met be=trekking tot strafbepalings in Suid-Afrikaanse wette. Dit is 'ngebied van die reg wat daagliks mee te doen gekry word in die howe,en wat moontlik te dikwels sonder die nodige begrip deur die staats=aanklaer, verdediging, en selfs ook die regterlike beampte hanteerword. 'n Beskeie poging word hierin gemaak om die bestaande posi=tiewe reg saam te vat en om te wys op juridiese denkfoute wat be=gaan word by die hantering van die besondere probleem. Sonder omvoorbarig te wees, moet egter gemeld word dat die probleme wat opdié gebied ondervind word nie soseer die denkfout is nie, maar tedikwels die totale afwesigheid van logiese beredenering om tot 'ngevolgtrekking te kom.Aangesien die statutêre vermoede sonder uitsondering die een ofander belang van die onderdaan, die beskuldigde, raak, word dietrefwydte van dié werk meer bepaald gerig op die las wat op 'n be=skuldigde geplaas word wanneer 'n statutêre vermoede teen hom inwerk:afhangende van die aard van dié las, sal die vervolging se posisiegeïdentifiseer kan word. Hierdie verhandeling word dan gerig op die ligging en aard van diebewyslas van toepassing op statutêre vermoedens, spesifiek met be=trekking tot strafbepalings in Suid-Afrikaanse wette. Dit is 'ngebied van die reg wat daagliks mee te doen gekry word in die howe,en wat moontlik te dikwels sonder die nodige begrip deur die staats=aanklaer, verdediging, en selfs ook die regterlike beampte hanteerword. 'n Beskeie poging word hierin gemaak om die bestaande posi=tiewe reg saam te vat en om te wys op juridiese denkfoute wat be=gaan word by die hantering van die besondere probleem. Sonder omvoorbarig te wees, moet egter gemeld word dat die probleme wat opdié gebied ondervind word nie soseer die denkfout is nie, maar tedikwels die totale afwesigheid van logiese beredenering om tot 'ngevolgtrekking te kom.Aangesien die statutêre vermoede sonder uitsondering die een ofander belang van die onderdaan, die beskuldigde, raak, word dietrefwydte van dié werk meer bepaald gerig op die las wat op 'n be=skuldigde geplaas word wanneer 'n statutêre vermoede teen hom inwerk:afhangende van die aard van dié las, sal die vervolging se posisiegeïdentifiseer kan word.In die eerste hoofstuk word die reg met betrekking tot die bewyslas,weerleggingslas en bewysmaatstawwe uiteengesit, terwyl in die daar=opvolgende hoofstuk die regsposisie met betrekking tot gemeenregte=like vermoedens uiteengesit word, om te kontrasteer met die stand van sake by die statutêre vermoede wat in detail in hoofstuk 3 be=handel word. In hoofstuk 4 word gepoog om prakties die beginselsvan wetsuitleg toe te pas by die statutêre vermoede, ten einde tebepaal of daar inderdaad In bewyslas op In beskuldigde rus by dienormale bewoording van In statutêre vermoede. Hoofstuk 5 konsoli=deer die huidige regsposisie en word daar voorstelle gemaak oorhoe die positiewe reg ingeklee behoort te word, in die lig van be=paalde algemene regsbeginsels wat in die voorafgaande hoofstukkeuitgelig is.
[发布日期] [发布机构] University of the Free State
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]