已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Peri-operatiewe narkose komplikasies tydens 'n keisersnit in die miv positiewe pasiënt
[摘要] Narkose toediening in die MIV positiewe swanger pasiënt bly 'n uitdaging.Die meerderheid van MIV positiewe swanger vroue is gesond en kan hanteer word soos MIVnegatiewe pasiënte. Pasiënte met gevorderde siekte, CD4 T-limfosiet telling minder as 200selle/mm! en hoë virale ladings, is egter vatbaar vir opportunistiese infeksies, malignitieite enpatologie direk toeskryfbaar aan die MIV virus. AI die orgaan sisteme in die liggaam word betrekdeur die MIV virus.Die narkotiseur moet elke pasiënt individueel evalueer ten opsigte van funksionele status, kliniesemanifestasies van MIV, newe-effekte van geneesmiddel terapie en laboratorium verslae.
[发布日期]  [发布机构] University of the Free State
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文