已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Toepassing van die intellektuele en motoriese leerprosesse op klaviertegniek
[摘要] Afrikaans: Die teks word voorafgegaan deur 'n probleemstelling waarindie redes vir en metode van navorsing vir die verhandelingkortliks uiteengesit word.Deel I is 'n ondersoek na die intellektuele en motorieseleerprosesse. Die intellektuele leerproses word eers in breëtrekke uiteengesit wat betref perseptuele en konseptueIeleer, waarna elk individueel in fases onderverdeel word.Hierdie onderverdelings word eers ten opsigte van algemeneleer verduidelik, waarna dit op klavieronderrig in diealgemeen toegepas word. Hierna word kortliks klem gelê opdie beginsels van onderrig, die doel van musiekopleiding,hoe musiek verstaan word en kommunikasie tydens onderrig.Die motoriese leerproses word uiteengesit met betrekkingtot:- motoriese leerwyses/onderrigtipes;- faktore wat die motoriese leerproses beinvloed;- die aanbieding van inligting;- faktore wat instruksie beinvloed;- die fases van die motoriese leerproses.DeelI word afgesluit met 'n bespreking van kennis van die resultaat, waarsonder geen leer plaasvind nie.Deel II is item vir item op deel I gebaseer: 'n toepassingvan die intellektuele en motoriese leerprosesse opklaviertegniek. Perseptuele en konseptueIe leer word (ookten opsigte van hulonderverdelings) op die aanleer vanklaviertegniek toegepas. Aangesien alle leer afhanklik isvan insig in die beginsels waarop feite berus, word diebeginsels van klaviertegniek vervolgens uitvoerig bespreek:- estetiese vereistes;- klaviertoon en die beginsels van toonproduksie;- intellektuele en psigiese beheer;- hefboomwerking;- visuele beweginsvorme;- gekoordineerde spierwerking.Hierop volg besprekings van die onderrigbeginsels vanklaviertegniek, die doel van tegniese onderrig, hoe tegniekverstaan word en kommunikasie tydens tegniese onderrig.Die tegniese leerproses word voorts uiteengesit metbetrekking tot tegniese leerwyses/onderrigtipes:- faktore wat die tegniese leerproses beinvloed;- die aanbieding van tegniese inligting;- faktore wat tegniese instruksie beinvloed;- die aanbied van inligting gedurende die fases van die tegniese leerproses.Aangesien die fyn motoriese proses van klavierspel niesonder toegewyde oefening aangeleer word nie, wordoefendissipline en die vorming van bewegingspatroneuitvoerig bespreek. Laasgenoemde is ook van talle bruikbarepraktiese voorbeelde (in notasie) voorsien. Die verhandelingbehoort ook as riglyn in die praktyk nuttig te wees. Teneinde bekendwording met die inhoud te vergemaklik, is 'ngedetailleerde indeks ná die bibliografie ingevoeg.
[发布日期]  [发布机构] University of the Free State
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:9      统一登录查看全文      激活码登录查看全文