Eiendoms Onbeperk: die onvoltooide groot gesprek met D. J. Opperman in die Afrikaanse poësie
[摘要] Literatuurgeskiedskrywing is so oud soos die literatuurstudie self; tewens Ducrot & Toderov(1979:48) beskou dit as the oldest branch among the disciplines of literary studies. Vandat diemens oor die literatuur as fenomeen begin besin het, was die behoefte daar om sy insigte oorverskillende aspekte van die literatuur te boekstaaf. Omdat die literatuur as kulturelevoortbrengsel in der waarheid veel dokumenteer van die gemeenskap waaruit dit spruit, is 'nbesinning daaroor dikwels net so belangrik as die lotgevalle van die gemeenskap wat opgetekenword sodat die nageslag dit nie moet vergeet nie.
[发布日期] [发布机构] North-West University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]