已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Aspekte van Natuuromgewingsinvloede op Arbeidsprestasies
[摘要] Natuuromgewingsinvloede en die psigologie : Algemeen en wetenskaplik word besef dat die mens deur sy omgewing beinvloed word. Hierdie omgewing word gevorm deur o.a. die sosiale milieu, die beskawings- en kultuurmilieu en die natuuromgewing . Die natuurmilieu kan in vier hoofverskyningsvorme ingedeel word: weer, klimaat, landskap en bodem .Die natuuromgewing kan die mens op velerlei wyses beinvloed. Eerstens kan die werking meer indirek van aard wees bv. die bodem en lug is draers van siektekieme, die natuur verskaf aan die mens voeding, water, voorsien die mens van die nodige roustowwe vir kleding, behuising, vir die ontwikkeling van die tegniek ens. Hierdie indirekte invloede word nie deur die Geopsigologie bestudeer nie , selfs al is daaruit weer invloede op die psige aantoonbaar. Dit sal wel nodig wees om in sommige opsigte daarna te verwys.
[发布日期]  [发布机构] North-West University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文