Die onderwys van Geskiedenis in die middelbare skool
[摘要] Die geskiedenis mag wel nie direk in tasbare dinge omgesit word nie, tog verryk dit die lewe met dinge wat nie deur 'n ander vak verskaf kan word nie. Net soos filosofie en kuns 'n sekere vorming aan die mens gee, so bring geskiedenis sy besondere vorming. Om geskiedenis van die jeug te onthou, sou net beteken dat die uitkyk in die lewe vereng en 'n oppervlakkige oordeel meegebring word. By die behandeling van die doelstelling sal die noodsaaklikheid van geskiedenisonderrig duideliker navore kom.
[发布日期] [发布机构] University of Pretoria
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]